Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astrologie
astrologie [boodskap #132776] Sa, 15 Augustus 2020 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19287
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astrologie
Afbreking: as•tro•lo•gie


Selfstandige naamwoord: astrologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer wat gebeurtenisse aan die hemelgewelf met gebeurtenisse op aarde in verband bring.

Gebruik:
• Die bekendste element van astrologie is die geboortehoroskoop, wat 'n persoon se karaktertrekke en toekoms sou bepaal.

Sinoniem:
• sterrewiggelary

Afgelei:
• astrologies

Verwant:
• astroloog
• diereriem

Vertaling:
Engels: astrology
Nederlands: astrologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterrewiggelary
Volgende onderwerp: verstedeliking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 02:14:23 MGT 2024