Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterrewiggelary
sterrewiggelary [boodskap #132775] Sa, 15 Augustus 2020 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterrewiggelary
Afbreking: ster•re•wig•ge•la•ry
Samestelling: sterre + wiggelary


Selfstandige naamwoord: sterrewiggelary
Meervoud:

Betekenis:
• Die geloof dat daar 'n korrelasie tussen mense se doen en late, die noodlot en die stand van die hemelliggame bestaan.

Gebruik:
• Die bekendste element van sterrewiggelary is die geboortehoroskoop, wat 'n persoon se karaktertrekke en toekoms sou bepaal.

Sinoniem:
• astrologie

Vertaling:
Engels: astrology
Nederlands: sterrenwichelarij, astrologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klemtoonhomogram
Volgende onderwerp: astrologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:23:30 MGT 2024