wandeling [boodskap #132669] |
Di, 11 Augustus 2020 19:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wandeling
Afbreking: wan•de•ling
Selfstandige naamwoord: wandeling
Meervoud: wandelinge
Verkleinwoord: wandelinkie (wandelingetjie)
Meervoud van verkleining: wandelinkies
Betekenis:
• Die loop van 'n bepaalde afstand; 'n stappie.
Gebruik:
• Op my daaglikse wandeling kom ek haar tee.
Afgelei:
• nagwandeling
• maanwandeling
• ruimtewandeling
Vertaling:
Engels: walk, stroll
Nederlands: wandeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|