Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lekkers
lekkers [boodskap #132670] Di, 11 Augustus 2020 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lekkers in 'n winkel.
Lekkers in 'n winkel.
lekkers
Afbreking: lek•kers


Selfstandige naamwoord: lekker
Meervoud: lekkers
Verkleinwoord: lekkertjie
Meervoud van verkleining: lekkertjies

Betekenis:
• Meervoud van lekker; meer as een lekker.

Gebruik:
• Al die soet kinders kry lekkers.

Sinoniem:
• lekkergoed

Vertaling:
Engels: sweets, dainties
Nederlands: snoepgoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wandeling
Volgende onderwerp: magsbalans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:49:41 MGT 2024