Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soutoplossing
soutoplossing [boodskap #132668] Di, 11 Augustus 2020 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soutoplossing
Afbreking: sout•op•los•sing
Samestelling: sout + oplossing


Selfstandige naamwoord: soutoplossing
Meervoud: soutoplossings
Verkleinwoord: soutoplossinkie
Meervoud van verkleining: soutoplossinkies

Betekenis:
• 'n Homogene mengsel van 'n sout en 'n oplosmiddel, gewoonlik water.

Gebruik:
• 'n Soutoplossing is meestal 'n goeie geleier van elektrisiteit.

Vertaling:
Engels: salt solution
Nederlands: zoutoplossing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kostuum
Volgende onderwerp: wandeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 04:27:04 MGT 2024