aanwesig [boodskap #132598] |
Sa, 08 Augustus 2020 11:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanwesig
Afbreking: aan•we•sig
Byvoeglike naamwoord: aanwesig
Attributief: aanwesige
Partitief: aanwesigs
Betekenis:
• Teenwoordig wees; om op die plek waarvan gepraat word te wees.
Gebruik:
• Al die lede was by die vergadering aanwesig.
Sinoniem:
• teenwoordig
Antoniem:
• afwesig
• ontbrekend
Afgelei:
• aanwesigheid
Vertaling:
Engels: present, on hand
Nederlands: aanwezig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|