Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanwesig
aanwesig [boodskap #132598] Sa, 08 Augustus 2020 11:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18809
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanwesig
Afbreking: aan•we•sig


Byvoeglike naamwoord: aanwesig
Attributief: aanwesige
Partitief: aanwesigs

Betekenis:
• Teenwoordig wees; om op die plek waarvan gepraat word te wees.

Gebruik:
• Al die lede was by die vergadering aanwesig.

Sinoniem:
• teenwoordig

Antoniem:
• afwesig
• ontbrekend

Afgelei:
• aanwesigheid

Vertaling:
Engels: present, on hand
Nederlands: aanwezig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarrelwind
Volgende onderwerp: soeklig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:07:02 MGT 2024