Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwarrelwind
dwarrelwind [boodskap #132597] Sa, 08 Augustus 2020 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18880
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dwarrelwind.
'n Dwarrelwind.
dwarrelwind
Afbreking: dwar•rel•wind
Samestelling: dwarrel + wind


Selfstandige naamwoord: dwarrelwind
Meervoud: dwarrelwinde
Verkleinwoord: dwarrelwindtjie
Meervoud van verkleining: dwarrelwindjies

Betekenis:
• 'n Lugstroom wat draai en kolk, gewoonlik kleiner in omvang as 'n tornado of orkaan.

Gebruik:
• 'n Dwarrelwind het die huis se dak afgeruk.

Sinoniem:
• warrelwind
• werwelwind

Vertaling:
Engels: whirlwind, dust devil
Nederlands: wervelwind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toordokter
Volgende onderwerp: aanwesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 18:13:12 MGT 2024