triviaal [boodskap #132464] |
Vr, 31 Julie 2020 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
triviaal
Afbreking: tri•vi•aal
Byvoeglike naamwoord: triviaal
Vergrotende trap: trivialer
Oortreffende trap: triviaalste
Attributief: triviale
Partitief: triviaals
Intensief:
Betekenis:
• (deftig) Wat sonder wesenlike betekenis, of onbenullig is.
• Wat gewoon of alledaags is.
Gebruik:
• Ek bemoei my nie met triviale sake nie.
• Die toneel word triviaal in swart en wit uitgebeeld.
Sinoniem:
• alledaags
• beuselagtig
• nietig
• nikswerd
• onbeduidend
• onbelangrik
• onbenullig
Afgelei:
• trivialiteit
Vertaling:
Engels: trivial, commonplace, insignificant
Nederlands: triviaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|