Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonstraal
sonstraal [boodskap #132465] Vr, 31 Julie 2020 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonstraal
Afbreking: son•straal
Samestelling: son + straal


Selfstandige naamwoord: sonstraal
Meervoud: sonstrale
Verkleinwoord: sonstraaltjie
Meervoud van verkleining: sonstraaltjies

Betekenis:
• 'n Ligstraal van die son.
• (figuurlik) Iemand wat vir ander lig bring.

Gebruik:
• 'n Welkome sonstraal val deur die ouetehuis se venster.
• Jy is 'n sonstraal in ons lewens.

Vertaling:
Engels: sunbeam, ray of sunshine
Nederlands: zonnestraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triviaal
Volgende onderwerp: skakelhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:52:08 MGT 2024