Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolterrein
skoolterrein [boodskap #132463] Vr, 31 Julie 2020 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolterrein
Afbreking: skool•ter•rein
Samestelling: skool + terrein


Selfstandige naamwoord: skoolterrein
Meervoud: skoolterreine
Verkleinwoord: skoolterreintjie
Meervoud van verkleining: skoolterreintjies

Betekenis:
• Die perseel waarop 'n skool gebou en vanwaar dit bedryf word.

Gebruik:
• Daar word van leerders verwag om die skoolterrein netjies en skoon te hou.

Vertaling:
Engels: school ground
Nederlands: schoolterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voormalig
Volgende onderwerp: triviaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:15:26 MGT 2024