Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reun
reun [boodskap #132074] Vr, 10 Julie 2020 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reun
Afbreking: reun


Selfstandige naamwoord: reun
Meervoud: reune, reuns
Verkleinwoord: reuntjie
Meervoud van verkleining: reuntjies

Betekenis:
• 'n Manlike hond.
• Gekastreerde manlike perd.

Gebruik:
• By hondagtiges sorg beide ouers, die reun en teef, vir die welpies.
• 'n Gekastreerde hings word 'n reun genoem.

Antoniem:
• teef

Vertaling:
Engels: male dog; gelding
Nederlands: reu; ruin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voed
Volgende onderwerp: delta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:26:44 MGT 2024