Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voed
voed [boodskap #132073] Vr, 10 Julie 2020 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voed
Afbreking: voed


Werkwoord: voed
Verlede tyd: het gevoed

Betekenis:
• Van voedsel voorsien; stowwe verskaf om te drink of te eet wat die organisme versterk.
• 'n Stelsel van inset/invoer voorsien sodat werking moontlik word.

Gebruik:
• Die moeder voed haar baba.
• Dié winde voed die brand met bykomende lug.

Afgelei:
• voeding
• voedsel
• voedsaam

Homofoon:
• voet (onderkant van die been waarop getrap word)

Vertaling:
Engels: to feed, nourish
Nederlands: voeden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: atoom
Volgende onderwerp: reun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:47:56 MGT 2024