Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manjifiek
manjifiek [boodskap #132019] Di, 07 Julie 2020 18:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manjifiek
Afbreking: man•ji•fiek


Byvoeglike naamwoord: manjifiek
Attributief: manjifieke

Betekenis:
• Besonder mooi en vol glorie.

Gebruik:
• Die 180º-uitsig oor die strand en rotse van die boonste verdieping af is werklik manjifiek.

Sinoniem:
• asemrowend
• asembenemend
• indrukwekkend
• luisterryk
• roemryk
• skitterend

Vertaling:
Engels: magnificent, lovely
Nederlands: magnifiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windeier
Volgende onderwerp: armoede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:32:01 MGT 2024