Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roeiboot
roeiboot [boodskap #131424] Wo, 27 Mei 2020 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man wat roeiboot roei.
'n Man wat roeiboot roei.
roeiboot
Afbreking: roei•boot
Samestelling: roei + boot


Selfstandige naamwoord: roeiboot
Meervoud: roeibote
Verkleinwoord: roeibootie
Meervoud van verkleining: roeibootjies

Betekenis:
• Boot wat met roeispane voortbeweeg word.

Gebruik:
• Die roeiboot het omgeslaan.

Verwant:
• roeier
• roeispaan

Vertaling:
Engels: rowing boat
Nederlands: roeiboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plooi
Volgende onderwerp: obsessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 09:55:34 MGT 2024