Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » obsessie
obsessie [boodskap #131425] Do, 28 Mei 2020 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
obsessie
Afbreking: ob•ses•sie


Selfstandige naamwoord: obsessie
Meervoud: obsessies
Verkleinwoord: obsessietjie
Meervoud van verkleining: obsessietjies

Betekenis:
• 'n Beheptheid met iets; voortdurende kwelgedagte; dwanggedagte; besetenheid.

Gebruik:
• Sy het 'n ongesonde obsessie met haar voorkoms en het al 'n paar keer aan haar laat sny.

Verwant:
• obsessief

Vertaling:
Engels: obsession
Nederlands: obsessie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roeiboot
Volgende onderwerp: huigel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:54:20 MGT 2024