stoïsyn [boodskap #130506] |
Do, 26 Maart 2020 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoïsyn
Afbreking: sto•ï•syn
Selfstandige naamwoord: stoïsyn
Meervoud: stoïsyne, stoïsyns
Betekenis:
• 'n Veragter van gemaksug en genot op aarde.
Gebruik:
• Onder die Romeine het die Stoïsyne die hand van die gode in die menslike lotgevalle erken.
Antoniem:
• epikuris
Verwant:
• stoïsynse
Vertaling:
Engels: stoic
Nederlands: stoïcijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|