Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoïsyn
stoïsyn [boodskap #130506] Do, 26 Maart 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoïsyn
Afbreking: sto•ï•syn


Selfstandige naamwoord: stoïsyn
Meervoud: stoïsyne, stoïsyns

Betekenis:
• 'n Veragter van gemaksug en genot op aarde.

Gebruik:
• Onder die Romeine het die Stoïsyne die hand van die gode in die menslike lotgevalle erken.

Antoniem:
• epikuris

Verwant:
• stoïsynse

Vertaling:
Engels: stoic
Nederlands: stoïcijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epikuris
Volgende onderwerp: Talmud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:27:49 MGT 2024