Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dierkunde
dierkunde [boodskap #130360] Wo, 18 Maart 2020 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19097
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dierkunde
Afbreking: dier•kun•de
Samestelling: dier + kunde


Selfstandige naamwoord: dierkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van diere. Wetenskap wat lewende diere bestudeer.

Gebruik:
Dierkunde is 'n onderdeel van biologie.

Sinoniem:
• soölogie

Afgelei:
• dierkundig
• dierkundige

Vertaling:
Engels: zoology
Nederlands: dierkunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diagnose
Volgende onderwerp: soölogie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 18:42:48 MGT 2024