Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soölogie
soölogie [boodskap #130361] Wo, 18 Maart 2020 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soölogie
Afbreking: soö•lo•gie


Selfstandige naamwoord: soölogie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van diere. Wetenskap wat lewende diere bestudeer.

Gebruik:
Soölogie is 'n onderdeel van biologie.

Sinoniem:
• dierkunde

Afgelei:
• soöloog
• soölogies

Vertaling:
Engels: zoology
Nederlands: zoölogie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dierkunde
Volgende onderwerp: dividend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:11:11 MGT 2024