Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diagnose
diagnose [boodskap #130359] Wo, 18 Maart 2020 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diagnose
Afbreking: di•ag•no•se


Selfstandige naamwoord: diagnose
Meervoud: diagnoses

Betekenis:
• 'n Geneesheer se bevinding nadat hy 'n pasiënt ondersoek het.

Gebruik:
• Uitbranding (oorwerk) is ingevolge die internasionale klassifikasie van siektes nou 'n amptelike mediese diagnose.

Afgelei:
• diagnoseer
• diagnosering

Vertaling:
Engels: diagnosis
Nederlands: diagnose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kennisgewing
Volgende onderwerp: dierkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:46:37 MGT 2024