Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukkery
drukkery [boodskap #129851] Ma, 17 Februarie 2020 06:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drukkery
Afbreking: druk•ke•ry


Selfstandige naamwoord: drukkery
Meervoud: drukkerye
Verkleinwoord: drukkerytjie
Meervoud van verkleining: drukkerytjies

Betekenis:
• Plek waar boeke, koerante, ens. gedruk word.

Gebruik:
• Ons het sopas die nuwe uitgawe drukkery toe gestuur.

Vertaling:
Engels: printing office
Nederlands: drukkerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droogdok
Volgende onderwerp: eetsalon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:30:15 MGT 2024