Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetsalon
eetsalon [boodskap #129852] Ma, 17 Februarie 2020 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18886
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetsalon
Afbreking: eet•sa•lon
Samestelling: eet + salon


Selfstandige naamwoord: eetsalon
Meervoud: eetsalonne

Betekenis:
• 'n Vertrek waar mense eet, veral vir passasiers op 'n skip of trein.

Gebruik:
• Middagete word om 12:00 in die eetsalon bedien.

Afgelei:
• eetsalonwa

Vertaling:
Engels: dining saloon, dining‐car
Nederlands: eetsalon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drukkery
Volgende onderwerp: goedereloods
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:52:27 MGT 2024