Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedereloods
goedereloods [boodskap #129853] Ma, 17 Februarie 2020 06:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedereloods
Afbreking: goe•de•re•loods
Samestelling: goedere + loods


Selfstandige naamwoord: goedereloods
Meervoud: goedereloodse
Verkleinwoord: goedereloodsie
Meervoud van verkleining: goedereloodsies

Betekenis:
• Plek waar goedere op 'n stasie of lughawe bewaar word.

Gebruik:
• Die Outeniekwa-spoorwegmuseum is opgeknapte goedereloods waarin 'n unieke versameling vervoermiddels uit vervloë dae gehuisves word.

Sinoniem:
• pakskuur
• pakruimte
• vragloods

Vertaling:
Engels: goods shed
Nederlands: goederenloods

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eetsalon
Volgende onderwerp: graansuier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:42:10 MGT 2024