Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » graansuier
graansuier [boodskap #129854] Ma, 17 Februarie 2020 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Graansuier.
'n Graansuier.
graansuier
Afbreking: graan•sui•er
Samestelling: graan + suier


Selfstandige naamwoord: graansuier
Meervoud: graansuiers
Verkleinwoord: graansuiertjie
Meervoud van verkleining: graansuiertjies

Betekenis:
• Die plek waar graan bewaar word.

Gebruik:
• Wanneer die voggehalte van graan te hoog is, word dit verder die graansuiers gedroog.

Sinoniem:
• graansilo
• graankuil
• kuiltoring

Afgelei:
• graansuierdiens
• graansuierkoste
• graansuiermasjinerie
• graansuierruimte
• graansuiertarief

Vertaling:
Engels: grain elevator
Nederlands: korrellift, graansilo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedereloods
Volgende onderwerp: graansilo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:58:30 MGT 2024