Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droogdok
droogdok [boodskap #129850] So, 16 Februarie 2020 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skip in 'n droogdok.
'n Skip in 'n droogdok.
droogdok
Afbreking: droog•dok
Samestelling: droog + dok


Selfstandige naamwoord: droogdok
Meervoud: droogdokke

Betekenis:
• Die plek waar skepe herstel word. Afsluitbare deel van 'n skeepswerf of 'n drywende konstruksie waarmee, deur die in- of uitlaat van water, skepe vir inspeksie, onderhoud en reparasie drooggesit word.

Gebruik:
• Die skip lê in die droogdok vir herstelwerk.
• Drywende droogdokke is gedurende die Tweede Wêreldoorlog algemeen gebruik om herstelwerk aan skepe in verafgeleë gebiede te doen.

Vertaling:
Engels: dry dock
Nederlands: droogdok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drankwinkel
Volgende onderwerp: drukkery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:46:21 MGT 2024