vraagsin [boodskap #129431] |
Sa, 25 Januarie 2020 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vraagsin
Afbreking: vraag•sin
Samestelling: vraag + sin
Selfstandige naamwoord: vraagsin
Meervoud: vraagsinne
Verkleinwoord: vraagsinnetjie
Meervoud van verkleining: vraagsinnetjies
Betekenis:
• 'n Sin waarin iets gevra word.
Gebruik:
• "Waarheen haan jy?" is 'n vraagsin.
Verwant:
• bevelsin
• stelsin
• uitroep
Vertaling:
Engels: question
Nederlands: vraagzin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|