Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immoreel
immoreel [boodskap #129426] Sa, 25 Januarie 2020 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immoreel
Afbreking: im•mo•reel


Byvoeglike naamwoord: immoreel
Vergrotende trap: immoreler
Oortreffende trap: immoreelste
Attributief: immorele
Partitief: immoreels

Betekenis:
• Wat teen gewete, moraal, sedes of norme ingaan.

Gebruik:
• Om gewone Suid-Afrikaners se regte te ontneem om 'n vuurwapen vir selfverdediging te besit is nie net onbesonne nie, maar immoreel.

Sinoniem:
• boos
• losbandig
• onfatsoenlik
• onsedelik
• sleg
• verdorwe

Antoniem:
• eties
• moreel

Afgelei:
• immortaliteit

Verwant:
• amoreel

Vertaling:
Engels: immoral
Nederlands: immoreel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voordeur
Volgende onderwerp: voorlees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:15:33 MGT 2024