Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorlees
voorlees [boodskap #129427] Sa, 25 Januarie 2020 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorlees
Afbreking: voor•lees
Samestelling: voor + lees


Werkwoord: lees voor, voorlees
Verlede tyd: het voorgelees

Betekenis:
• Hardop lees terwyl ander luister of die teks volg.

Gebruik:
• Hy raak aan de slaap terwyl sy na vir hom 'n storie voorlees.

Spreekwoord:
• Iemand die leviete voorlees. [Iemand berispe.]

Afgelei:
• voorlesing
• voorleesboek

Vertaling:
Engels: to read out, read aloud
Nederlands: voorlezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immoreel
Volgende onderwerp: vorentoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 05:48:49 MGT 2024