Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vorentoe
vorentoe [boodskap #129429] Sa, 25 Januarie 2020 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vorentoe
Afbreking: vo•ren•toe


Bywoord: vorentoe

Betekenis:
• Vooruit of na die voorkant toe.

Gebruik:
• Kyk vorentoe, die polisie sal agter jou kyk.

Spreekwoord:
• Dit smaak vorentoe. [Dit smaak lekker.]
• Nie vorentoe of agtertoe weet nie. [Nie weet wat om te doen nie.]

Antoniem:
• agtertoe

Vertaling:
Engels: forward, to the front
Nederlands: naar voren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorlees
Volgende onderwerp: vou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 09:19:14 MGT 2024