trui [boodskap #129273] |
Do, 16 Januarie 2020 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trui
Afbreking: trui
Selfstandige naamwoord: trui
Meervoud: truie
Verkleinwoord: truitjie
Meervoud van verkleining: truitjies
Betekenis:
• 'n Gebreide kledingstuk wat 'n mens aantrek om warm te bly.
Gebruik:
• Ma brei vir my 'n trui vir die winter.
Afgelei:
• rugbytrui
• sokkertrui
• truistof
Vertaling:
Engels: jersey
Nederlands: trui
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|