Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuin
tuin [boodskap #129274] Do, 16 Januarie 2020 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19058
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tuin.
'n Tuin.
tuin
Afbreking: tuin
Uitspraak: /tœi̯n/


Selfstandige naamwoord: tuin
Meervoud: tuine
Verkleinwoord: tuintjie
Meervoud van verkleining: tuintjies

Betekenis:
• Al die plante en gras wat om 'n huis, gebou of in 'n park geplant is.

Gebruik:
• Die universiteit se botaniese tuin is klein, maar het 'n besondere verskeidenheid spesies.

Hiponiem:
• agtertuin
• blomtuin
• dieretuin
• groentetuin
• kindertuin
• paleistuin
• wildtuin

Afgelei:
• tuinhek
• tuinslang

Vertaling:
Engels: garden, yard
Nederlands: tuin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trui
Volgende onderwerp: wyfie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 20:57:53 MGT 2024