Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wyfie
wyfie [boodskap #129275] Do, 16 Januarie 2020 20:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wyfie
Afbreking: wy•fie


Selfstandige naamwoord: wyfie
Meervoud: wyfies
Verkleinwoord: wyfietjie
Meervoud van verkleining: wyfietjies

Betekenis:
• 'n Vroulike dier.

Gebruik:
• Vat ook van elke rein dier sewe pare saam met jou in die ark in, 'n mannetjie en 'n wyfie. [Genesis 7:2]

Sinoniem:
• vroutjie

Antoniem:
• mannetjie

Afgelei:
• leeuwyfie
• tierwyfie
• volstruiswyfie
• wyfie-eend
• wyfiekat
• wyfiepou

Vertaling:
Engels: female animal
Nederlands: wijfie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuin
Volgende onderwerp: dispuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 06:48:55 MGT 2024