Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troue
troue [boodskap #129272] Do, 16 Januarie 2020 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die troue, deur Gari Melchers.
Die troue, deur Gari Melchers.
troue
Afbreking: trou•e


Selfstandige naamwoord: troue
Meervoud: troues
Verkleinwoord: trouetjie
Meervoud van verkleining: trouetjies

Betekenis:
• 'n Geleentheid waar 'n man en vrou trou aan mekaar beloof.

Gebruik:
• Die bruid en die bruidegom het op hulle troue verras met indrukwekkende danspassies.

Sinoniem:
• bruilof
• egverbintenis
• huwelik

Vertaling:
Engels: wedding
Nederlands: trouwe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volkslied
Volgende onderwerp: trui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 04:39:27 MGT 2024