Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
tjap
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
tjap
[
boodskap #128047
]
Vr, 18 Oktober 2019 14:52
Leksikograaf
Boodskappe:
20610
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Tjap
tjap
Afbreking: tjap
Uitspraak: /tʃap/
Selfstandige naamwoord:
tjap
Meervoud:
tjappe
Verkleinwoord:
tjappie
Meervoud van verkleining:
tjappies
Betekenis:
• 'n Stempel op 'n brief of dokument of die apparaat waarmee so 'n merk gemaak word.
Gebruik:
• Die seël het 'n
tjap
op.
• Die
tjap
se ink is droog.
Sinoniem:
• stempel
Vertaling:
Engels: stamp, chap, postmark
Nederlands: tjap
'n Getjapte brief.
Werkwoord:
tjap
Verlede tyd:
het getjap
Betekenis:
• 'n Stempel op 'n brief of dokument druk.
Gebruik:
•
Tjap
die brief asseblief.
Vertaling:
Engels: to stamp
Nederlands: tjappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
landdros
Volgende onderwerp:
sakevrou
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Ma Nov 04 18:15:49 MGT 2024