Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landdros
landdros [boodskap #128046] Vr, 18 Oktober 2019 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landdros
Afbreking: land•dros
Uitspraak: /ˈlan.drɔs/


Selfstandige naamwoord: landdros
Meervoud: landdroste
Verkleinwoord: landdrosie
Meervoud van verkleining: landdrosies

Betekenis:
• Staatsamptenaar met plaaslike regsprekende en bestuursverpligtinge.

Gebruik:
•  'n Landdros is die belangrikste verteenwoordiger van die sentrale regering in die distrik waarin hy werksaam is.

Sinoniem:
• magistraat

Hiponiem:
• hooflanddros
• streekslanddros

Afgelei:
• landdrosdistrik
• landdroshof
• landdroskantoor
• landdrosklerk
• landdrossetel
• landdroswoning

Vertaling:
Engels: magistrate, landdrost, bailiff
Nederlands: landdrost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veldbrand
Volgende onderwerp: tjap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:31:48 MGT 2024