Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakevrou
sakevrou [boodskap #128048] Vr, 18 Oktober 2019 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakevrou
Afbreking: sa•ke•vrou
Samestelling: sake + vrou
Uitspraak: /ˈsaː.kəˌfrœu̯/


Selfstandige naamwoord: sakevrou
Meervoud: sakevroue
Verkleinwoord: sakevroutjie
Meervoud van verkleining: sakevroutjies

Betekenis:
• 'n Vroulike persoon wat haarself met kommersiële aktiwiteite bemoei.

Gebruik:
• Sy is as die sakevrou van die jaar aangewys.

Antoniem:
• sakeman

Vertaling:
Engels: businesswoman
Nederlands: zakenvrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjap
Volgende onderwerp: vandeesweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 20:00:04 MGT 2024