ekostelsel [boodskap #127522] |
Di, 20 Augustus 2019 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekostelsel
Afbreking: eko•stel•sel
Selfstandige naamwoord: ekostelsel
Meervoud: ekostelsels
Betekenis:
• (biologie) Die geheel van alle organismes in 'n bepaalde gebied, hul onderlinge wisselwerking en hul leefomgewing.
Gebruik:
• 'n Ekostelsel bestaan uit abiotiese (nie-lewende) en biotiese (lewende) komponente wat mekaar beïnvloed en in ewewig bestaan.
Wisselvorm:
• ekosisteem
Vertaling:
Engels: ecosystem
Nederlands: ecosysteem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|