Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anekdoties
anekdoties [boodskap #127523] Di, 20 Augustus 2019 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anekdoties
Afbreking: anek•do•ties


Byvoeglike naamwoord: anekdoties
Attributief: anekdotiese

Betekenis:
• Berustend op anekdotes ('n kort storie oor 'n interessante of snaakse gebeurtenis of voorval).

Gebruik:
• Jou anekdotiese bewys is net dit – anekdoties.

Verwant:
• anekdote

Vertaling:
Engels: anecdotal, anecdotic
Nederlands: anekdotisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekostelsel
Volgende onderwerp: anekdote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:50:40 MGT 2024