Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekosisteem
ekosisteem [boodskap #127521] Di, 20 Augustus 2019 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekosisteem
Afbreking: eko•sis•teem


Selfstandige naamwoord: ekosisteem
Meervoud: ekosisteme
Verkleinwoord: ekosisteempie
Meervoud van verkleining: ekosisteempies

Betekenis:
• (biologie) Die geheel van alle organismes in 'n bepaalde gebied, hul onderlinge wisselwerking en hul leefomgewing.

Gebruik:
• 'n Ekosisteem bestaan uit abiotiese (nie-lewende) en biotiese (lewende) komponente wat mekaar beïnvloed en in ewewig bestaan.

Wisselvorm:
• ekostelsel

Vertaling:
Engels: ecosystem
Nederlands: ecosysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baseer
Volgende onderwerp: ekostelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:28:00 MGT 2024