Batiss, Walter [boodskap #127518] |
Tue, 20 August 2019 06:27 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Walter Batiss (1906-1982) was 'n Suid-Afrikaanse kunsskilder en kenner van die Boesmankuns waardeur sy eie werk beïnvloed is. Terwyl hy onderwyser is, publiseer hy sy South African Paint Pot (1942). Hy verwerf ’n diploma by die Olimpiese kunsuitstalling (1948), hou uitstallings in Europa (1949 en 1950), word hoof van die Pretoriase kunssentrum (1952) en professor in die kuns in Grahamstad (1959).
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|