Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Batoemi (Batoem)
Batoemi [boodskap #127519] Di, 20 Augustus 2019 06:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die strate van Batoemi.
Die strate van Batoemi.
Batoemi (ook Batoem genoem) is 'n hawe aan die Swart See in die suidweste van Georgië naby die Turkse grens. Dit is die hoofstad van Adzjarië, 'n outonome republiek in Suidwes-Georgië (vroeër die Sowjet-republiek Adjaristan). Dit is deur 'n spoorlyn en oliepypleiding met Bakoe verbind. Olie word van hier af uitgevoer.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Batiss, Walter
Volgende onderwerp: Baton Rouge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:21:37 MGT 2024