Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vitamine
vitamine [boodskap #127488] Sa, 17 Augustus 2019 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vitamine
Afbreking: vi•ta•mi•ne


Selfstandige naamwoord: vitamine
Meervoud: vitamines
Verkleinwoord: vitaminetjie
Meervoud van verkleining: vitaminetjies

Betekenis:
• Voedingstof wat ’n organisme benodig vir normale ontwikkeling en die onderhoud van lewensfunksies.

Gebruik:
Vitamine D bevorder die opname van kalsium in die liggaam asook skeletgroei.

Wisselvorm:
• vitamien

Afgelei:
• vitaminegebrek
• vitaminepil
• vitamineryk
• vitaminetablet

Vertaling:
Engels: vitamin
Nederlands: vitamine

Nota:
• Die meervoud van "vitamine" is "vitamines". Die wisselvorm "vitamine" se meervoud is "vitamines".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vitamien
Volgende onderwerp: kruiswerwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 19:02:51 MGT 2024