Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vitamien
vitamien [boodskap #127487] Sa, 17 Augustus 2019 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vitamien
Afbreking: vi•ta•mien


Selfstandige naamwoord: vitamien, vitamiene
Meervoud: vitamiene, vitamienes
Verkleinwoord: vitamientjie
Meervoud van verkleining: vitamientjies

Betekenis:
• Voedingstof wat ’n organisme benodig vir normale ontwikkeling en die onderhoud van lewensfunksies.

Gebruik:
Vitamien A speel ’n baie belangrike rol in jou immuniteit en die instandhouding van goeie visie.

Wisselvorm:
• vitamine

Afgelei:
• vitamiengebrek
• vitamienpil
• vitamienryk
• vitamientablet

Vertaling:
Engels: vitamin
Nederlands: vitamine

Nota:
• Die meervoud van "vitamien" is "vitamiene". Die wisselvorm "vitamine" se meervoud is "vitamines".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartes
Volgende onderwerp: vitamine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:44:50 MGT 2024