Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruiswerwel
kruiswerwel [boodskap #127489] Sa, 17 Augustus 2019 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bekken met kruisbeen in die middel wat uit die vyf kruiswerwels bestaan.
Bekken met kruisbeen in die middel wat uit die vyf kruiswerwels bestaan.
kruiswerwel
Afbreking: kruis•wer•wel
Samestelling: kruis + werwel


Selfstandige naamwoord: kruiswerwel
Meervoud: kruiswerwels
Verkleinwoord: kruiswerweltjie
Meervoud van verkleining: kruiswerweltjies

Betekenis:
• Een van vyf vergroeide werwels wat die kruisbeen (ook sakrum of heiligbeen genoem) vorm.

Gebruik:
• Die mens se werwelkolom bestaan uit 7 nekwerwels, 12 borswerwels, 5 lendewerwels, 5 kruiswerwels en 4 stuitjiewerwels.

Sinoniem:
• sakrale werwel

Vertaling:
Engels: sacral vertebrae
Nederlands: sacrale wervels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vitamine
Volgende onderwerp: penniefluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:58:08 MGT 2024