vitamine [boodskap #127488] |
Sa, 17 Augustus 2019 19:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vitamine
Afbreking: vi•ta•mi•ne
Selfstandige naamwoord: vitamine
Meervoud: vitamines
Verkleinwoord: vitaminetjie
Meervoud van verkleining: vitaminetjies
Betekenis:
• Voedingstof wat ’n organisme benodig vir normale ontwikkeling en die onderhoud van lewensfunksies.
Gebruik:
• Vitamine D bevorder die opname van kalsium in die liggaam asook skeletgroei.
Wisselvorm:
• vitamien
Afgelei:
• vitaminegebrek
• vitaminepil
• vitamineryk
• vitaminetablet
Vertaling:
Engels: vitamin
Nederlands: vitamine
Nota:
• Die meervoud van "vitamine" is "vitamines". Die wisselvorm "vitamine" se meervoud is "vitamines".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|