Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maaifoedie
maaifoedie [boodskap #127450] So, 11 Augustus 2019 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maaifoedie
Afbreking: maai•foe•die


Selfstandige naamwoord: maaifoedie
Meervoud: maaifoedies
Verkleinwoord: maaifoedietjie
Meervoud van verkleining: maaifoedietjies

Betekenis:
• Slegte mens; gemene of waardelose persoon; iemand sonder eer of deug.

Gebruik:
• Die maaifoedie het my beursie gesteel!

Sinoniem:
• vabond
• niksnuts
• deugniet
• skarminkel
• smeerlap
• skurk
• skorriemorrie

Wisselvorm:
• maaifoerie

Vertaling:
Engels: scoundrel, rascal, blackguard
Nederlands: slechterik, schurk, schavuit

Nota:
• Die grondbetekenis dui op 'n tyd wat dié woord 'n veel erger betekenis gehad het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boomdiagram
Volgende onderwerp: emosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:56:25 MGT 2024