Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emosie
emosie [boodskap #127451] So, 11 Augustus 2019 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Emosies
Emosies
emosie
Afbreking: emo•sie


Selfstandige naamwoord: emosie
Meervoud: emosies
Verkleinwoord: emosietjie
Meervoud van verkleining: emosietjies

Betekenis:
• 'n Sterk gevoel oor iets; 'n ontroering; aandoening.

Gebruik:
• Liefde is 'n sterk emosie, so ook is haat.
• Dit is nie goed om jou emosies te onderdruk nie.

Sinoniem:
• gevoel

Antoniem:
• emosieloos

Verwant:
• emosievol
• emosioneel

Vertaling:
Engels: emotion, feeling
Nederlands: emotie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maaifoedie
Volgende onderwerp: kwaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:06:11 MGT 2024