Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boomdiagram
boomdiagram [boodskap #127449] So, 11 Augustus 2019 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boomdiagram.
'n Boomdiagram.
boomdiagram
Afbreking: boom•di•a•gram
Samestelling: boom + diagram


Selfstandige naamwoord: boomdiagram
Meervoud: boomdiagramme

Betekenis:
• 'n Diagram wat soos 'n boom lyk en waarin elke moontlike keuse tot 'n vertakking lei.

Gebruik:
• Teken 'n boomdiagram om die moontlike uitkomste aan te dui met die hoofidee op die boomstam en ondersteunende idees op die takke.

Sinoniem:
• dendrogram

Vertaling:
Engels: tree diagram
Nederlands: boomdiagram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: operateur
Volgende onderwerp: maaifoedie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:12:47 MGT 2024