Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » operateur
operateur [boodskap #127448] So, 11 Augustus 2019 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
operateur
Afbreking: ope•ra•teur


Selfstandige naamwoord: operateur
Meervoud: operateurs
Verkleinwoord: operateurtjie
Meervoud van verkleining: operateurtjies

Betekenis:
• Iemand wat masjiene en apparate bedien. Persoon wat 'n diens onderhou of 'n proses beheer.

Gebruik:
• Die operateur het nie die tegniese probleem aangemeld nie en word nou dissiplinêr ondersoek.

Verwant:
• operatrise (vroulik)

Vertaling:
Engels: operator
Nederlands: operateur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pontifikaal
Volgende onderwerp: boomdiagram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:13:35 MGT 2024